Jasmyn
Jasmyn - Ek Lewe lyrics
Your rating:
Ek lewe, ek lewe Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, sonder sorge Dag vir dag dreun ritme om my heen Voel die ure vol en tog alleen Maar jou blik verslaan my vrese Sonsaffier lag in jou wese Bring geluk wat lank verlore was O, ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was soos skadu's binne my Deur die ligte lag en antwoord jy En ek sien die sonverhale In jou oë nuwe tale Lees die storie van weerbegin O, ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe, ek lewe Ek lewe, ek lewe Ek lewe, ek lewe Ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe, ek lewe Ek lewe, ek lewe O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede