Janie Bay
Janie Bay & Hunter Kennedy - Wag Vir Jou (feat. Hunter Kennedy) lyrics
Your rating:
Doen waarvan ek hou Hou van wat ek doen Dink nie baie goed goed baie deur nie Ek worrie nie Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam net wie jy is Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam, net wie jy is Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam net wie jy is Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam, net wie jy is Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Doen waarvan ek hou Hou van wat ek doen Dink nie baie goed goed baie deur nie Ek worrie nie Jy weet jy't gesê jy sal altyd Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my aftyd as ek 'n "friends" episode in my bed kyk Moenie sê jy's jammer nie Ek is nie Sal altyd wag vir jou Als is nou so stil Met die wind in my oor En die reën teen my ruit en Als is nou so stil Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou Sal altyd wag vir jou