Jacqueline Tolken
Jacqueline Tolken - Hy lyrics
Your rating:
`n Blik in sy oë verander die kleur van my dag Ek kan dit nie glo nie Van swart as hy kwaad is En blouer as blou as hy lag Die son draag gedurend verlief om hom heen Die maan laat jy nooit `n sekonde alleen Hy, hy is die son en die maan vir my Hy is die beste van albei So misterieus en so warm tegelyk En hy doen dit vir my Ek is vry Vry om te gaan, maar ek bly by my Hy is die hoog en die laag gety So onweerstaanbaar Is hy sonder meer wat ek dink ´n vrou en ´n kind Dis wind en windstilte En hy, hy hoort by my En hy open `n wêreld vir my Hy is die son op my vel en die reën [ … ? … ] Hy is die betere helfte van my