Izak Davel

Izak Davel - Verlei my lyrics

Your rating:
Voel jy dieselfde as jy kyk vir my?
Voel jy gedagtes in my kop?
As jy lippe sien, wat ek aan jou doen?
Is jy bang om te wys wat jy wil?

Dit is klaar verby en jy behoort aan my
In die middel van die nag het jy my hart verlei

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand

Ek sien jou, daar’s ‘n vuur in jou oë
Voel jy die vlamme in my hart?
Dat jy my vashou en wat wag vir jou
Ek kan sien, jy wil
Jy sê:
Dit is klaar te laat, ons is nie eerste klaar nie
Die nag het ons verdryf

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand

In die hartklop van die nag het ek hier vir jou gewag

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek is joune
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Verlore Harte

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found