Illana May

Illana May - Hou vas jou matras lyrics

Your rating:
Daar’s net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang
Dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang
In kamer 23 het ek gebly
Saam die grootste kakmaker van die kontrei

Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Henno de Vos bly naby aan Steynsrust
En sy ma en sy pa aanvaar hom soos hy is

Naby die badkamer aan die einde van die gang
Hang ’n bloedrooi gedaante, hulle noem hom ’n brandslang
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
En sodra jy op die toilet sit, gaan niks vir Henno keer

Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Henno de Vos bly naby aan Steynsrust
En sy ma en sy pa aanvaar hom soos hy is

En de Vos is ’n bliksem, almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim
Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game

Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Hou vas jou matras, want de Vos is weer los
Henno de Vos bly naby aan Steynsrust
En sy ma en sy pa aanvaar hom soos hy is

Henno de Vos bly naby aan Steynsrust
En sy ma en sy pa aanvaar hom, aanvaar hom, soos hy is
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Robbie Wessels

Composer: Robbie Wessels

Publisher: ?

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Cover from: Robbie Wessels - Hou vas jou matras (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found