Herman Van Veen
Herman Van Veen - Nie alleen lyrics
Your rating:
En sy kom uit die kliniek en is skoon nie meer verslaaf nie. En sy hardloop die trap op: "Pappa, mamma, Ek is weer tuis" En pa knik afwezig: "Ja. Die sokker is amper klaar." En ma wink by die telefoon, en haar sussie tob oor algebra. En sy kom uit die kliniek en is skoon nie meer verslaaf nie. En sy draai al die krane oop al die vensters "Pappa, mamma, Ek is weer tuis" En pa knik afwezig: "Ja. Die wedstrijd is amper klaar." En ma wink by die telefoon, en haar sussie tob oor algebra. En sy kom uit die kliniek en is skoon nie meer verslaaf nie. En sy hardloop die trap op dak toe, en roep "Pappa, mamma, ek kan vlieg."