Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Ek dink aan jou lyrics

Your rating:
Ek dink aan jou
met hartseer en verlange
Ek dink aan jou
en droom jy´s hier by my
want soveel jaar met net herinneringe
verlang ek steeds, want jy is vêr van my

Ek dink aan jou
as die maan skyn oor die see
Ek dink aan jou
as die vêr wind om my waai
want sonder jou is als leeg en so eensaam
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
ek´t jou so lief

Ek dink aan jou
met hartseer en verlange
Ek dink aan jou
en droom jy´s hier by my
Dink jy aan my
soms in jou eensaam ure
Verlang jy ook, soos ek na jou verlang

Ek dink aan jou
as die maan skyn oor die see
Ek dink aan jou
as die vêr wind om my waai
want sonder jou is als leeg en so eensaam
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
ek´t jou so lief
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
ek´t jou so lief
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found