Heidi van Wyk

Heidi van Wyk - Verlangebaan lyrics

Your rating:
Miskien gebeur alles vir ‘n rede
Kom ons vergeet van die verlede
Ek en jy is nogals tight maar
Kom ons dink aan al die ou fights

Ek en jy was saam op verlangebaan
Seer bedroef onsself en lankal daar
Saam alleen en alles deurmekaar
Maar steeds sus is ons altyd saam

Alles verniet, als vergete
Alle pyn net gebeure
Alles was reg en kyk nou
Ons kan alles vir ewig onthou

Ek en jy was saam op verlangebaan
Seer bedroef onsself en lankal daar
Saam alleen en alles deurmekaar
Maar steeds sus is ons altyd saam

Jou wees, jou lag
En alles wat jy sê

Ek en jy was saam op verlangebaan
Seer bedroef onsself en lankal daar
Saam alleen en alles deurmekaar
Maar steeds sus is ons altyd saam

Vir altyd, vir altyd saam
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Heidi van Wyk

Composer: Heidi van Wyk

Publisher: ?

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found