Hanna Boss

Hanna Boss - Verf jouself lyrics

Your rating:

Hello my vriend, dit is jou
Meer 'n mens hier
Het jy geweet jy's 'n kunswerk
Kan jy dit ook sien?
Jy is eintlik vry want jy's 'n skildery
Reënboogkleure deur jou hande weggelei
Wag van wit en swart, want die prent is in jou hart
Jy is mooi net soos jy is, net soos jy is

Verf jouself, want die kwas is in jou hande
Verf jouself in jou kleur, verf jouself
Dis 'n storm van jou storie
Wees jouself in jou kleur

Wie wil jy wees, hoe wou jy voel, voel sonder vrees
Stop net vir 'n oomblik, besef wie jy is, en begin leef
Vergeet van die ou verlede, jy kan oorbegin
Kies jou nuwe kleure want jy oorwin nou
Wag van wit en swart, want die prent is in jou hart
Jy is mooi net soos jy is, net soos jy is

Verf jouself, want die kwas is in jou hande
Verf jouself in jou kleur, in jouself
Dis 'n storm van jou storie
Wees jouself in jou kleur

- viool - 

Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Starburst Promotions

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Verf jouself (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found