Gert Loubser
Gert Loubser - Sonder Liefde lyrics
Your rating:
Al praat jy in eng'le tale Al stap jy oor berge en dale Al sing jy die mooiste songs wat ek gehoor het in jare Al is jy die beste Al dink jy jy is die rede dat weste-, westewinde waai Al wat ek vra is 'n bietjie liefde Jy kan al die regte dinge sê Jy kan al die geld in die wêreld hê Maar dis niks nie sonder liefde Jy kan al die lovesongs vir my sing Jy kan al die skatte vir my bring Maar dis niks nie sonder liefde Al is jy 'n eiland Al kort jy ook nooit nie 'n helpende hand nie Al wat ek vra Al wat ek vra is gee 'n bietjie liefde Jy kan al die regte dinge sê Jy kan al die geld in die wêreld hê Maar dis niks nie sonder liefde Jy kan al die lovesongs vir my skryf Jy kan al die berge vir my skuif Maar dis niks nie sonder liefde Kyk na die een wat hier langsaan jou staan Kan jy sien ons is dieselfde, almal wat bestaan Kyk bietjie mooi na die een wat hier langs jou staan Kan jy sien ons is dieselfde, almal wat bestaan Jy kan al die regte dinge sê Jy kan al die geld in die wêreld hê Maar dis niks nie sonder liefde Jy kan al die lovesongs vir my sing Jy kan al die skatte vir my bring Maar dis niks nie sonder liefde