Gerhard Steyn
Gerhard Steyn - Jy's my hartklop lyrics
Your rating:
So gaan jy weer nooit weer met my praat nie? Ek praat met jou! 'n Man het ook 'n hart, Karla. Wat sê jy? Ek sê: Die son bak hard. Moet jy nie êrens wees nie? As jy ooit gewonder het: Ek het nooit my hart vir jou geleen nie. Ek het dit vir jou gegee. Maak nie saak waar ek gaan nie Selfs al staan ek voor 'n skare Jou gesig moet ek altyd vind En as ek alleen op die plaas gaan stap Is jy altyd in my gedagtes Ek soek jou in die denne, in die wind Want jy's my hartklop, my asem, my lewe Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Jy is my sonskyn, my water, my wese Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Al gaan ek na die verste land En staan ek op die witste strand Ek soek jou tussen mense, bly by my Ek kan jou nie los nie Wil nooit van jou af wegkom nie Met alles in my wil ek jou vind En vasdruk teen my lyf Want jy's my hartklop, my asem, my lewe Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Jy is my sonskyn, my water, my wese Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Ek wil nie sonder jou vir 'n oomblik leef nie Ek kan nie sonder jou 'n tree beweeg nie Ek soek jou in die dag Ek soek jou in die nag, want jy Want jy's my hartklop, my asem, my lewe Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Jy is my sonskyn, my water, my wese Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Want jy's my hartklop, my asem, my lewe Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Jy is my sonskyn, my water, my wese Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan Sonder jou is ek niks Sonder jou sal ek vergaan