Frans & Cathy Maritz

Frans & Cathy Maritz - Die Konsentrasiekamp Lied lyrics

Your rating:
´n Boervrou, sonder kos of water lê sterwend in ´n britse konsentrasiekamp
Haar kinders al reeds dood
Haar man, kommandant Jan, is deur ´n verraaier in ´n lokval gelei en lê nou, noodlootig gewond

Hier is hulle lied:

In die stilte van die môre
Sonder jou is my hart nou verlore
Ek lê hier in gist en maak nog ´n wens
Terwyl die kakies ons hier hou

Ek droom van ´n huisie by die see
Ver weg van ons afgebrande plasie
Ek droom van ´n huisie by die see
Waar ons vir eeuwig saam kan leef

Lank is my eensame aande 
Sonder jou deur die lang lange maande
So … en wag net op jou
Terwyl my lewe stil verdwyn

Ek droom van ´n huisie by die see
Ver weg van ons afgebrande plasie
Ek droom van ´n huisie by die see
Waar ons vir eeuwig saam kan leef

My vrou, ek lê hier iewers op ´n berg in die nag
En ek voel die bloed soos water oor my liggaam vloei
En ek weet dat die einde naby is
Maar ek belowe jou: 

Sodra ek my laaste asem uitblaas gaan ek oor hierdie donker hemel vlieg en vir jou uit daardie kamp van die hel kom haal
En saam met ons 4 kinders sal ons vir eeuwig in daardie huisie by die see in vrede en liefde lewe
Dit belowe ek jou, my vrou

Ek droom van ´n huisie by die see
Ver weg van ons afgebrande plasie

Ek droom van ´n huisie by die see
Waar ons vir eeuwig saam kan leef

Waar ons vir eeuwig saam kan leef
Waar ons vir eeuwig saam kan leef

Daar is ongeveer 24000 kinders en 3000 vrouens in konsentrasiekampe dood
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Frans en Kathy Maritz

Composer: Frans en Kathy Maritz

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found