Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Tieneraksie Einde lyrics

Your rating:
Tiener angs is 'n hoe muur om teen uit te klim,
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwiteit is.

Dit raas al fokken jare!

Wit kinders van Afrika,
dankbaar wees dat jul nog leef.
Wat maak jul hier 
en waar kom jul vandaan? 

Ek neem aan dat ek altyd aleen sal staan.
Dis makliker om mense so,
in die oë te te staar.
Die weer is plesierig hier.
Daars net geen plek vir my,
om my kop neer te lê nie.

Selfmoord het baie van ons weggedra,
drank en die duiwel het gesorg vir die res.
Massiewe koopkrag, maar wanaangepas.
Viva! 
Viva die middelklas! 

Die waarheid lê daar buite!
Maar al die leuens, bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas.

Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan.
Dis makliker om mense so,
in die oë te staar.
Die weer is plesierig hier.
Daars net geen plek vir my,
om my kop neer te lê nie...
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2006

Language: Afrikaans

Appearing on: Brand Suid-Afrika (2006)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found