Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Monoloog In Stereo lyrics

Your rating:
'n Baie algemene mens 
met baie algemene woorde 
in 'n algemene huis 
kweek algemene drome 
'n Dosis pynverdowers 
op die ou einde van die dag 
is dit seker maar 
al wat jou gelukkig maak 

En oor en oor 
'n monoloog in stereo 
op 'n mooi dag 
soos vandag 

Ek wonder soms 
Soms wonder ek 
Die son skyn gelukkig 
Gelukkig skyn die son 

'n Baie standaard geesteskluis 
waarin ek myself toesluit 
Die herlewing was toe net korttermyn 
Ek het by die agterdeur uitgegly 
As jy voel jy moet, dan moet jy 

As daar soveel van ons is 
hoekom sal enige iemand jou mis
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Die Bende

Details:

Released in: 2005

Language: Afrikaans

Translations: English

Appearing on: Monoloog In Stereo (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found