Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Bid vir my lyrics

Your rating:
Ek voel veilig as ek verlore is.
Ek voel bang as ek le,
vir daai man sonder naam,
wat op elke drumpel 
van elke deurkosyn staan.

Fok jou.
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd.
Tenminste probeer ek om my self te ooreed,
dat daar iets beter vir ons is.

Ek wil spontaan aan die brand slaan.
Ek word konstant bewus gemaak,
waarheid en vrede
het jy lankal uit my woordeskat gekrap.
Ek fokken weet dit is verkeerd.

Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir my!
Bid vir my!
Bir vir, weerlig in die reen.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Appearing on: Lugsteuring (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found