Elvis se Seun

Elvis se Seun - Wil jy in my arms lê vanaand lyrics

Your rating:
Hou vas, hou vas

Kom bietjie nader en dans teen my
Ek wil iets fluister hier in jou oor
Ek kan my nie inhou ek gaan dit verloor

Jy ’s mooier as mooi en ek hou van jou
Ek hou van jou glimlag en wat jy doen
Moenie nou stop nie ek wil jou soen

Die gevoel raak net sterker ek kan jou nie los
Jy hou my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo

Hou vas
Hou my om my heupe
Styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê jy net sê
Jy wil in my arms lê

Wil jy
Mag ek aan jou vat
Jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand

Hou jy daarvan as ek aan jou vat
Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors
Kom saam met my laat ons nie tyd mors

Die gevoel raak net sterker ek kan my nie keer
Druk my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo

Hou vas
Hou my om my heupe
Styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê

Wil jy
Mag ek aan jou vat
Jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand

Hou my vas, hou my om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas, hou my vas, en ek hou jou vas vanaand

Hou my vas, hou my om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas in my arms, in my arms vanaand

Hou vas
Hou my om my heupe
Styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê

Wil jy
Mag ek aan jou vat
Jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Covered by: Patrick van Eijk (2016, Dutch)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found