Elizma Theron
Elizma Theron - Roep my lyrics
Your rating:
As die wêreld jou versmoor En jy voel jy’t als verloor As jy my nodig het, nodig het Roep my Is jy moeg om braaf te wees Voel jy klein teen daardie reus As jy my nodig het, nodig het Roep my Ek sal jou altyd huistoe dra As jy bang alleen verdwaal As die somerweer stormagtig raak Sal ek langs jou bed kom waak As jy soek na lig sal ek dit bring Jou met my liefde omring Roep my Ons moet veg om bo te bly Ja, almal kan dit voel Almal kan ook bloei Almal kan ook huil So as jy my nodig het, nodig het Roep my Ek sal jou altyd huistoe dra As jy bang alleen verdwaal As die somerweer stormagtig raak Sal ek langs jou bed kom waak As jy soek na lig sal ek dit bring Jou met my liefde omring Roep my Soek jy ’n hand om vas te hou Ek is altyd langs aan jou Ek sal jou altyd huistoe dra As jy bang alleen verdwaal As die somerweer stormagtig raak Sal ek langs jou bed kom waak As jy soek na lig sal ek dit bring Jou met my liefde omring Roep my As jy soek na lig sal ek dit bring Jou met my liefde omring Roep my