Elizma Theron

Elizma Theron - Maak my hart jou huis lyrics

Your rating:
Oor en oor wag ek om van jou te hoor
Waar is jy?
Sien jy soek ‘n hart, het jy hom verloor?
Waar is jy?
Elke tree bid ek dat jy sal onthou
Die deur is oop, my arms bly hoop op jou

Maak my hart jou huis
Kom en maak jou tuis
Vat die pad na my toe
Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis
Maak dit jou paleis
Hierdie hart is joune
Ek soek jou net hier by my

Die Suiderkruis en kompas het jou gefaal
Waar is jy?
In my drome droom ek, ek kom jou haal
Waar is jy?
Die nag raak lank, ek wag vir die haan se kraai
Hoor jou roep, jou spore lê om die draai

Maak my hart jou huis
Kom en maak jou tuis
Vat die pad na my toe
Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis
Maak dit jou paleis
Hierdie hart is joune
Ek soek jou net hier by my

Jy’t die pad gevat deur stormweer (Deur stormweer)
Jy’t die prys betaal, `n les geleer (`n Les geleer)
Jou oases is altyd aan my sy
Dis net jy wat kan klop aan my hart se deur (Hart se deur)

Maak my hart jou huis
Kom en maak jou tuis
Vat die pad na my toe
Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis
Maak dit jou paleis
Hierdie hart is joune
Ek soek jou net hier by my
Maak my hart jou huis
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Oppad Na Jou

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found