Elizma Theron

Elizma Theron - Hoekom lyrics

Your rating:
Nog nooit het iemand my so aangeraak nie.
Nog niemand het so mooi met my gemaak nie.
Nog nooit het ek my hart so oop gemaak nie.
Nog nooit het ek 'n mens so lief gehad nie.
So lief gehad nie.

Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?

Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?

Jy't gesê jy kyk vir haar nie na my nie.
Jy't my gebreek so deur die lyne.
Die lyne.
Jy't gesê jy sal my nooit seermaak nie.
Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie.
So lief gehad nie.

Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?

Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

Jy't my lewe in gestap, my wêreld gesteel.
Elke stowe straatjie, krom ou draaitjie met my gedeel.
Om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra.
Om te weet dat jy sal aangaan tog sal ek jou nou vra.

Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?

Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek, Sony Music

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Ek soek jou , 'n Spesiale Aand Met Elizma Theron (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found