Early B

Ché & Early B - Skoot in die donker (met Early B) lyrics

Your rating:
Bietjie onseker, bietjie benoud
Dit is 'n warm aand, al is dit 'n bietjie koud
Ek dink ek bloos alweer
Dit voel of iets gebeur

Sien jy die tekens, sien jy my oë?
Die vlinders in my maag maak dat ekke voel of ek so
Lig is soos 'n veer
Dit voel of iets gebeur

Hul sê die liefde is blind
Sal ek dit in donker vind?
Wil ek myself rêrig bind?

Vat 'n skoot in die donker
Vat 'n skoot uit die heup
Vat 'n kans op die onbekende
Niemand hoef van dit te weet

Hier's 'n kans in die donker
Sit jou hand op my heup
Kom ons dans in die onbekende
Niemand hoef van dit te weet
Vat 'n skoot in die donker

Voel die beat soos ek rap met dit
En soos dit Tik vang 'n Tok two step met dit
As ek mik is jy gepluk girl you can get it
Kettie geskiet as 'n laaitie ek is krek met dit
Dis Early B van die Dal af ek is hier vir die mammas
Hier kyk hier baby op 'n beat is ek one-up
Jy kan my kom try want kyk hier hier is jou nannas
Ek like my shots donker behalwe Coke in my brannas
Grind op die vloer laat vonke skiet, die topste tricks, het ek mos op lock boetie,
Okay, ek het my next target, rooi dot is gefix
So laat ons dans Ché, laat die chorus kom asseblief

Vat 'n skoot in die donker
Vat 'n skoot uit die heup
Vat 'n kans op die onbekende
Niemand hoef van dit te weet

Hier's 'n kans in die donker
Sit jou hand op my heup
Kom ons dans in die onbekende
Niemand hoef van dit te weet
Vat 'n skoot in die donker

Hul sê die liefde is blind
Sal ek dit in donker vind?
Wil ek myself rêrig bind?
Hul sê die liefde is blind
Sal ek dit in donker vind?
Wil ek myself rêrig bind?

Vat 'n skoot in die donker
Vat 'n skoot uit die heup
Vat 'n kans op die onbekende
Niemand hoef van dit te weet

Hier's 'n kans in die donker
Sit jou hand op my heup
Kom ons dans in die onbekende
Niemand hoef van dit te weet
Vat 'n skoot in die donker
Vat 'n skoot in die donker
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Skoot in die donker (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found