Dewald Wasserfall

Karlien van Jaarsveld & Dewald Wasserfall & Modder En Bloed (Rolprent) - 1000 Kerse lyrics

Your rating:
Ek sien ’n duisend kerse brand
Aangesteek deur elke vrou
Wat hoop haar man maak nog ’n aand

Dis ’n baken in die nag
Dit gee ons hoop, dit gee ons krag
As ons nie weet wat op ons wag
As ons nie weet wat op ons wag

Ek sal jou opdra
Ek weet ek’s glad nie in beheer
Ek sal nooit opgee

Ek sal by jou staan
Na jou verlang
Solank die kerse brand

Ek sal aanhou loop
Gee jou my woord
Solank die kerse brand

Is daar genesing na die seer?
Nog ’n les wat ons moet leer?
Waarheen dan heen weet U alleen

Ek vra jou glo jy soos ’n kind
Dat ons mekaar net weer sal vind
As die stof en haat gaan lê
As die stof en haat gaan lê
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Jy Is Die Storm (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found