Danie Niehaus
Danie Niehaus & Lita Roberts (ZA) - Neem my hand lyrics
Your rating:
Waarom wil jy loop in die vroeë uur Is dit iets wat ek gesê het of wou doen Waarheen wil jy vlug, waarheen dryf dit jou Dink aan al die hartseer wat dit bring Dink aan al die hartseer wat dit bring As daar iemand anders is wat jou dag verryk Waarom maak ons dan mekaar so seer Kom ons leef weer vir mekaar Kom ons maak dit alles heel Ons het soveel om te deel Neem my hand en klou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Daar’s altyd nog ‘n tweede keer Neem my hand en hou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Vergeet die donker vrae Onthou net al die dae En die tye wat ons saam kon deel Tyd tik nou verby en ons bly nie jonk Waarom dit so dikwels nog verspeel Waarom kyk ons nog na gister Waarom kan ons nie vergeet Laat ons saam die toekoms deel Neem my hand en klou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Daar’s altyd nog ‘n tweede keer Neem my hand en hou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Vergeet die donker vrae Onthou net al die dae En die tye wat ons saam kon deel Sluit jou oë, laat die wind jou neem op die vlerke van sy liefde Kom ons word weer een, word weer een Neem my hand en klou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Daar’s altyd nog ‘n tweede keer Neem my hand en hou dit vas Dink aan my en die mooi wat was Vergeet die donker vrae Onthou net al die dae En die tye wat ons saam kon deel