Danie Niehaus
Danie Niehaus - Jy Is Vrou lyrics
Your rating:
Jy wek my in die môre as die dougras waak Fluister wasemwoorde teen my wange aan Hoor die stille geraas, voel jou asem rustig blaas En die deining van jou bors, jy's 'n wonderwerk Soos 'n ongebyte appel blink jy reg deur my En ons dans op die wieke van 'n lentewind Deur jou glinsterhare breek 'n beeld Dronk van vreugde, vars vol lewe Jy is vrou Vlindervlerke soos satyn O, niks is dan mooier as jou bruin bolle oë In liefdeskuld getoë Jy is vrou En my arms kan jy hou O, niks is dan mooier as jou bruin bolle oë In liefdeskuld getoë Jy is vrou Jy is vrou La la la la La la la la La la la la Jy is vrou Jy is vrou La la la la La la la la Jy is vrou Jy is vrou