Corlea Botha

Corlea Botha - Haat lyrics

Your rating:
Tyd om te groei
Tyd om te leer, ek het klaar gebloei
Stap reguit deur, dis die enigste pad
Dit beteken nie dat jy die boei se kettings gaan breek wat jou vas bly hou
Aan iemand wat jy net so graag wou vertrou maar jy kan

Ek weet ek mag nie maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?

Ek bid maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat nie

Al maande verby,
nog nie die rus vir my hart gekry
Hoe moes ek weet jy sou so gou gereed wees
om aan te beweeg weg van my
Sonder om vir ons te veg het jy
liefde gesoek en dit weer gekry
'n ander ek 'n ander jy

Ek weet ek mag nie maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?

Ek bid maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat
Is jy gelukkig, bly, tevrede sonder my?
En ek hoop rĂªrig dat jy is

Maar ek haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar bly?

Ek bid maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat
Haat wat jy doen aan my
Haat die gevoel wat ek kry
Hoe lank gaan dit nog daar, bly?

Ek bid maar kry nie die raad nie
Haat dat ons nie meer praat nie
Haat dat ek jou nie haat nie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Oberholzer

Composer: Johan Oberholzer

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Haat (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found