Coffee Snobs
Coffee Snobs - Sê My lyrics
Your rating:
Die melk is suur en die koffie is cheap Jy weet ek drink nie dié goed nie Maar jy hou jou doof en sit die TV aan En maak asof ek nie bestaan En ek hou nie meer van die atmosfeer Wat hier tussen ons twee hang Ja, ek hou nie meer van die atmosfeer En jou stilte maak my bang So sê my, is dit alles verby? Sê my, is dit alles verby? Jou sinne is kort en jou woorde is min Jy sit en staar die verte in Jou oë ontwyk om vir my te kyk Jy staar in ´n ander rigting in En ek hou nie meer van die atmosfeer Wat hier tussen ons twee hang Ja, ek hou nie meer van die atmosfeer En jou stilte maak my bang So sê my, is dit alles verby? Sê my, is dit alles verby? En ek hou nie meer van die atmosfeer Wat hier tussen ons twee hang Ja, ek hou nie meer van die atmosfeer En jou stilte maak my bang So sê my, is dit alles verby? Sê my, is dit alles verby? Sê my, wees net reguit met my Dis alles verby, dis alles verby Sê my, wees net eerlik met my Dis alles verby, dis alles verby Dis alles verby!