Christia Visser
Christia Visser - Wat de hel lyrics
Your rating:
Hoor jy hoe die verlede in die lug in skree? Was nog altyd ons teen julle, hier's niks te leer nie Vlymskerp wees op jou hoede, alles is net nooit voldoende nie Genoeg, gooi weg daai besems, geen mate hier nie Julle sê ons mors ons asems, ek's nog nie klaar nie My feit en jou opinie, julle is net nooit tevrede nie Wat de hel het jy gedoen? Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê? Hou op skerp en sê jou sê Dink weer, dink weer Wat de hel het jy gedink? Sou ons struikel, sou ek sink? Wat de hel is jou probleem? Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer Dis duidelik julle wil nie regtig verstaan nie Daai oë kon nie harder gul nie wil niks aanvaar nie Bewyse teen my mure sê ek iets het ek geen maniere nie Blyk dit teen dowe ore jy dink jy weet als Optredes voor gehore julle stories lyk vals Byt vas ons is op die einde, niemand hou van die groei pyne nie Wat de hel het jy gedoen? Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê? Hou op skerp en sê jou sê Dink weer, dink weer Wat de hel het jy gedink? Sou ons struikel, sou ek sink? Wat de hel is jou probleem? Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer Duisend woorde maar hier sit ons steeds Maak nie saak hoeveel ek nog sou gee, dis nutteloos, nutteloos Maar vir altyd is 'n lang lang tyd Igroneer die stemme, die wat uitkom, kom maak 'n tyd, vat jou tyd Wat de hel het jy gedoen? Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê? Hou op skerp en sê jou sê Dink weer, dink weer Wat de hel het jy gedink? Sou ons struikel, sou ek sink? Wat de hel is jou probleem? Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer