Christia Visser

Christia Visser - Beste Leuen Wen lyrics

Your rating:
Dis in my keuse, dis in die omkeer van
Van my, van my hand
My lewens-leuse speel soos 'n fliek verby
Voor my, voor my af
Met hierdie atmosfeer kan ons die aarde skeer
Hou dit, hou dit sag
Bly net gefokus, dit is net nog 'n dag
Wat kan ek verwag?
Kom ons begin, ek gooi alles in

Ace, King, Queen, Jack, 10, wat kan ek verloor?
Lyne oor jou gesig, die skadu breek die lig
Ace, King, Queen, Jack, 10, wat kan ek verloor?
Ontleed my, maak of jy my ken
Maar die beste leuen wen, beste leuen wen

Op hierdie tafel krap ons ons name uit
Sal vir altyd bly
Voor ek ontrafel, kyk ek wie's agter my
Sal ek hulp kan kry?
Jy kyk my in my oë, ek sweer ek sien jy glo
Meer as wat ek wys
Stil my gedagtes, jy is nou in my huis
Swart of wit, geen grys
Kom ons begin, ek gooi alles in

Ace, King, Queen, Jack, 10, wat kan ek verloor?
Lyne oor jou gesig, die skadu breek die lig
Ace, King, Queen, Jack, 10, wat kan ek verloor?
Ontleed my, maak of jy my ken
Maar die beste leuen wen, beste leuen wen
Beste leuen wen

Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Music / Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Beste Leuen Wen (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found