Chris Blignaut

Chris Blignaut - Ou ryperd lyrics

Your rating:
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, deur die lewensbane
Wanneer jou rydag verby is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd van my

Jaag maar aan ou maat, die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat, die noointjie sy wag daar vanaand
Hoor hoe tjank die jakkals by die rivier se brug
So dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maat, want die noointjie sy wag daar vanaand

Jaag maar aan, jaag maar aan, jaag maar aan, my ou maat
Daar's voer en rus, jy doen jou bes my ou maat
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas

Jaag maar aan, jaag maar aan, jaag maar aan, my ou maat
Daar's voer en rus, jy doen jou bes my ou maat
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas

Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, deur die lewensbane
Wanneer jou rydag verby is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd van my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Chris Blignaut

Composer: Eddy Arnold

Publisher: Columbia

Details:

Language: Afrikaans

Covered by: Refentse (2016)

Appearing on: Ou ryperd , Legendes van Suid-Afrika

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found