Charlize Berg

Charlize Berg - Sit my net saggies neer lyrics

Your rating:
Iets is weg, uit jou oë
Ek kan voel dis soos sout, wat deur my vingers val
Oor en oor, om en om
Ons is vasgevang, kan liefde ons hierdie keer red?
Is liefde genoeg?

Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Is dit net mooi vir my, sit my net saggies neer,
sit my net saggies neer

Moet my nie jammer kry
Want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet
Weet dat dit seer gaan maak
Maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek moet net weet

Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Is dit net mooi vir my, sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer

Ek moet net weet
oooohhhh
Sit my net saggies neer

Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Is dit net mooi vir my, sit my net saggies neer
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: You & I (2011) , ´n Spesiale aand met Charlize Berg (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found