Carike Keuzenkamp

Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka lyrics

Your rating:
Hoeka Toeka, ja ja, 
en jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
en jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd, 
op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja ja,
kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai

Hoeka Toeka, ja ja,
liefde is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
jy leef in my hart

As die aandster ´s avonds laat
aan die venster met my praat
Dan verlang ek weer na jou

As die sonop aan die lig kou
Dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand

Hoeka Toeka, ja ja, 
en jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
en jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd, 
op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja ja,
kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai

Hoeka Toeka, ja ja,
Jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
Jy leef in my hart

As die aandster ´s avonds laat
Aan die venster met my praat
Dan verlang ek weer na jou

As die sonop aan die lig kou
Dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand

Hoeka Toeka, ja ja, 
en jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd, 
op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja ja,
kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai

Hoeka Toeka, ja ja,
Jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
Jy leef in my hart

Op die rug van jou ysterperd, 
op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja ja,
kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai

Hoeka Toeka, ja ja,
Jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
Jy leef in my hart
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI Brigadiers, EMI Brigadiers

Details:

Released in: 1978

Language: Afrikaans

Covered by: Bobby van Jaarsveld (2010)

Appearing on: My Treffers (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found