Brendan Peyper

Brendan Peyper - Dryf my teen die mure uit (Dis wat jy doen aan my) lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink, ek gaan dit  nie  los nie,
Jy soek  my al lankal ek gaan vir  jou val, jy maak ‘n man mal,
Sit my jou lippe  op   my   laat ek warm   kan raak,
Sit jou  lyfie teen my, dis al     wat saak   maak.

[Verse 2]
Jou oë se vuur dood maak jou hart oop gaan nie oor my loop,
Ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens,
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.

[Chorus]
Elke keer as jy in my bakkie ry,
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.

[Interlude]

[Verse 3]
Jy speel hierdie game en kleur oor die lyne ek weet jy’s myne,
Jou hart is die mooiste lippe die rooiste soene die beste,
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.

[Chorus]
Elke keer as jy in my bakkie ry,
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.

[Bridge]
Ek raak verlief as net na jou kyk,
En my hele wêreld staan stil hier voor my,
Jou ritme pas reg in my hart klop,
Ek wens ek kan die tyd laat stop.

[Chorus]
Elke keer as jy in my bakkie ry,
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
Dis wat jy doen ja jy, ek gaan vanaand belei,
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.

[Outro]
Ooh . . .  dis wat jy doen aan my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Music / Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Details:

Released in: 2020

Language: Afrikaans

Appearing on: Twintig20 (2020)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found