Brendan Peyper

Brendan Peyper - Botter lyrics

Your rating:

[Intro]
Oh ooh,
Ooh ooh ooh, 
Ooh ooh,
Oh ooh,
Ooh ooh ooh, 
Ooh ooh,

[Verse 1]
Wil jy nie hê ek moet jou hê nie?
Wat is dit wat jy nie sê nie?
Daar’s ‘n plekkie in die hemel vir ‘n engel net soos jy.

[Verse 2]
Ek weet ek maak baie foute,
Maar jy los my in die koue,
Ek weet ek moet jou laat maar weet nie hoe ek dit reg kan kry.

[Pre-Chorus]
Dis hoe jy kyk vir my,
Lyk vir my,
Ruik vir my,
Luister by,
Daar’s net een ding wat ek wil hê.

[Chorus]
Botter in my bek, in my bek, botter in my bek,
Heupies so lekker ek wil amper vrek,
Die lewe maak meer sin met jou hier langs my.
Botter in my bek, in my bek, botter in my bek,
Lippies so lekker sal jou blink aflek,
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek,
Jou botter in my bek.

[Interlude]
Oh ooh,
Ooh ooh ooh,
Ooh ooh,
Oh ooh,
Ooh ooh ooh,
Ooh    ooh.

[Verse 3]
Verbeel ek my of staan jy voor my?
Ek’s verlief iemand kom help my,
Daar’s plek hier langs my vir ‘n engel net soos jy.

[Verse 4]
Jy weet ek is bitter naby,
Aan die dag wat ek vir jou kry,
Jy’s op ‘n ander level, jy maak my so lekker kry.

[Pre-Chorus]
Dis hoe jy kyk vir my,
Lyk vir my,
Ruik vir my,
Luister by,
Daar’s net een ding wat ek wil hê.

[Chorus]
Botter in my bek, in my bek, botter in my bek,
Heupies so lekker ek wil amper vrek,
Die lewe maak meer sin met jou hier langs my.
Botter in my bek, in my bek, botter in my bek,
Lippies so lekker sal jou blink aflek,
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek,
Jou botter in my bek.

[Interlude]
Oh ooh,
Ooh ooh ooh,
Ooh ooh,
Oh ooh,
Ooh ooh ooh,
Ooh    ooh,

[Outro]
Botter in my bek, in my bek, botter in my bek,
Heupies so lekker ek wil amper vrek,
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek,
Jou botter in my bek.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2022

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found