Brendan Peyper

Brendan Peyper - Alleen Braai lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Ek weet nie wat om te sê nie,
Ek weet nie wat ek wil hê nie,
Ek weet nie wat ek vir jou kan gee nie,
Al wat ek weet is ek kort net tyd.

[Verse 2]
Jy weet net wat om te sê,
Jy weet net wat jy wil hê,
Al weet ek dat jy my glad nie glo nie,
Dis niemand as dit nie jy is nie.

[Pre-Chorus]
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan,
En ons kyk waar die aand heen gaan,
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai.

[Chorus]
Ek wil vir jou deur die vlamme kyk, (Net kyk),
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk, (Hoe jy lyk),
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai,
Alleen braai . . .,
Alleen braai . . ..

[Verse 3]
Ek weet nie waar om te gaan nie,
Weet nie waar ek mеt jou staan nie,
Al wat ek weet is ons is nie klaar niе,
En dat ek weet dat dit is net jy.

[Verse 4]
Jy ken die pad en die plek,
Jy ken die roete perfek,
Ek dink nie jy dink ons is al daar nie,
Dis nêrens as dit nie jy is nie.

[Pre-Chorus]
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan,
En ons kyk waar die aand heen gaan,
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai.

[Chorus]
Ek wil vir jou deur die vlamme kyk,
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk, (Jy lyk),
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai,
Alleen braai . . .,
Alleen braai . . ..

[Interlude]

[Bridge]
Ek weet ‘n girl soos jy,
Kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd,
Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy.
Ek weet ‘n girl soos jy,
Kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd,
Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy.

[Pre-Chorus]
So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan,
En ons kyk waar die aand heen gaan,
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai.

[Chorus]
Ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk,
Jy maak dit maklik met hoe jy lyk, (Jy lyk),
Vir jou gaan ek in my bakkie laai,
En vat om alleen te braai,
Alleen braai . . .,
Alleen braai . . ..

[Outro]
Na na . . .,
Na na . . .,
Hm mmm
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Details:

Released in: 2022

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found