Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal lyrics
Your rating:
Jy praat nog steeds my taal Die vlamme brand so kaal Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal Sê my voel jy nou Soos ons taal nou bou Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan. Want jy praat nog steeds my taal Ja jy praat nog steeds my taal Sonder jou voel ek,...verdwaal. En 'n koue vuur Se kole brand nooit uit nie Indie donker voel ons elkeen raak ons aan Want my hart lê hier Hier waar my mense staan Saam met elke hart en siel Sal ek op staan.