Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Vertel My lyrics

Your rating:
Ek wens ek kon vandag antwoorde kry
Want die vrae brand soos vuur hier binne my
Ek wens ek kon vandag die rede weet
Dan sou ek dalk ‘n stukkie van dit vergeet

Want hoe kan ek aangaan, hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur

Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer

‘n Halwe woord sal ook ‘n troosting gee
Want hier is ek, ek veg hier op my knieë
En wie sal ooit die regte woorde kry
Want niemand weet wat dra ek binne my

Want hoe kan ek aangaan, hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur

Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer

Al wat ek vra is vir ‘n redelike antwoord 
Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists (PTY) LTD

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Net Vir Jou (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found