Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld & As Jy Sing (Rolprent) - Totaal finaal lyrics

Your rating:
Dis alles verby, wat gebeur nou met my
Miskien is hierdie bedoel, onbekende gevoel
Maar dis ok, iets nuuts vir my
Kan ek dit liefde noem

Maar hoe sal ek weet, moet ek alles vergeet
So verlief op jou, voel jy iets vir my
Is dit in my hart of raas my kop
Moet ek probeer of dit net stop

Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin, maar nie net vir my nie
Sê my hoe jy voel en wat ek moet doen
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil net skree bietjie harder
En as jy dit nie weet en voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor

Hoe het alles begin, hoe dit gebeur
Wat het jou hier gebring, moes ek dit keer
Ek wil jou verstaan, ek wil jou ken
Ek wil met als jou vir my wen

Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin, maar nie net vir my nie
Sê my hoe jy voel en wat ek moet doen
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil net skree bietjie harder
En as jy dit nie weet en voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor

Jy's moeilikheid, jy's dryfsand
Jy's onvoorspelbaar, jy brand hier in my hart, 
gee oor en ek sink

Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin, maar nie net vir my nie
Sê my hoe jy voel en wat ek moet doen
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil net skree bietjie harder
En as jy dit nie weet en voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor

Ek het my hart totaal finaal op jou verloor
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Bobby van Jaarsveld, Johan Vorster, André Odendaal

Composer: Bobby van Jaarsveld, Johan Vorster, André Odendaal

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Maak 'n wens (2014) , Die eerste 10 jaar (2015) , As Jy Sing (OST) (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found