Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) lyrics

Your rating:
Pretoria was nog nooit so stil nie 
Ek is alleen maar jy weet ek wil nie
Pretoria was nog nooit so stil soos nou nie

Ry deur tot Fonteinedal die Brooklyn-sirkel maak my mal
Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie

Want iewers langs die highway het ek jou verloor 
Iewers tussen alles het ek jou gehoor
Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek

Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie
Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so
Met trane in jou oë
Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy’s nie okay nie maar ek sal by jou staan
Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand

Pretoria was nog nooit so blou nie ek moes jou sê ek is spyt ek wou nie
Pretoria was nog nooit so blou soos nou nie

Ek ry die hele nag verby opsoek na jou of miskien vir my
Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie

Want iewers langs die highway het ek jou verloor iewers tussen alles het ek jou gehoor
Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek

Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie
Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so
Met trane in jou oë
Hulle sê jy kon nie bly nie 
Ek weet jy’s nie okay nie maar ek sal by jou staan
Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand

Dit was nog nooit soos nou nie alles was nog nooit so blou nie
Die lewe was nog nooit so leeg sonder jou nie

Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie
Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so
Met trane in jou oë
Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy’s nie okay nie maar ek sal by jou staan
Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists (PTY) LTD

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Net Vir Jou (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found