Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld & Leah (ZA) & As Jy Sing (Rolprent) - Ek moes jou gesoen het (ft. Leah)

Your rating:
Jy kan my steel en vir altyd hou 
Jy kan my soen en vat net vir jou want ek’s getref en gewond verlief op jou mond 

Dit kos net een pyl, ‘n teiken ‘n boog, dit kos net ‘n hart die skoot was te hoog want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 

Ek moes jou gesoen het, ek moes dit gedoen het 
Ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 

As ek my verbeel hou jy my nog vas, ek skep die toneel dit raak soms te veel want ek’s getref en nog steeds verlief op jou mond 

Ek moes jou gesoen het, ek moes dit gedoen het 
Ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 
Ek moes jou gesoen het, ek moes dit gedoen het 
Ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 

Fluister dit sag, maak oop die deur, ek nooi jou in my hart voor jou neer want ek’s getref en gewond, verlief op jou mond 

Ek moes jou gesoen het, ek moes dit gedoen het, ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 
Ek moes jou gesoen het, ek moes dit gedoen het, ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond 

Ek skop my want ek’s verlief en getref gekwes en gewond
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Maak 'n wens (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found