Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Een vir een lyrics

Your rating:
Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop

Koor:
Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jy’s lief vir my,
tot ek in ‘n see vol van dooie blomme staan, 
totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jy’s lief vir my, 
al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een vir een

Jy weet so goed soos ek dis al manier
Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly 
in jou lyf se rigting in jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

Koor

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een
Want ek staan nog alleen

Koor

Een vir een vir een
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Oberholzer

Composer: Johan Oberholzer

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Maak 'n wens (2014) , Die eerste 10 jaar (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found