Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Dis wat jy aan my doen

Your rating:
Alles hier vandag is mooi as ek lê hier langs my nooi
Somer son en seesand, saggies vat jy my hand
Jy ken my lag en hoe ek lyk as my oë so vir jou kyk
Jy weet wat ek nou wil doen, dit is ons geheim
Vat my hand, ek wys jou waar my liefde lê sonder om iets te sê

KOOR:
So soen my op my lippe, vat my om my heupe, 
ek wil by jou lê, wil jou nou hê
Net jy weet hoe om dit te doen, 
net jy weet hoe om my te soen
Ons is alleen nou ek en jy
So kom ek wys jou wat ’n man kan doen, 
als begin met ’n soen
Dis wat jy aan my doen

Die tyd vlieg vinniger verby soos ons oud word ek en jy
Kom ons vergeet van môre, ons is hier en nou
Ek wil jou ewig vas kan hou as jou lyf hier om my vou
Ek hoor hoe klop jou hart nou en myne klop vir jou

Hou net vas en voel jy waar my liefde lê
Ek weet wat jy wil hê

KOOR (2x)

Dit begin as jy my soen
Dis wat jy aan my doen
Dis wat jy aan my doen
Dis wat jy aan my doen
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Bobby van Jaarsveld, Ewald Coleske

Composer: Bobby van Jaarsveld, Ewald Coleske

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Maak 'n wens (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found