Ashton Nyte

Ashton Nyte - Die vloer lyrics

Your rating:
En kan jy my laat weet
As jy nog steeds aan hom behoort
Ek wag hier vir jou antwoord
Voor ek al my drome verkoop

Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Is dit winter, hier binne my al weer?

Daar val ek op die vloer
Daar vale k op die vloer
Sal die môre die middernag verkleur

En kan jy vir my sê
Hoe sal ek, jou liedjies vergeet
Jou woorde en gedagtes
Is al wat ek nog ooit wou weet

Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Is dit winter, hier binne my al weer?

Daar val ek op die vloer
Daar vale k op die vloer
Sal die môre die middernag verkleur

O, dit bly nogsteeds so seer
O, dit by nogsteeds so seer

Daar val ek op die vloer ...
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Ashton Nyte

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Moederland (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found