Arno Jordaan

Arno Jordaan - Vir jou geval lyrics

Your rating:
Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer
Net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val

Jy, jy is vir my gemaak
Jy laat die lig weer skyn
Jy laat die oomblik tel
En jy lyk aan die brand vanaand
Jy laat die dak in val
Jy laat die tyd stil staan

So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk
My drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
Hoe kan ek meer as net jou aandag kry
Jy maak iets wakker hier in my
Met hoe jy lyk

Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my vo?l
Hier op die dansvloer
N?t vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val

Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande
Dit maak my mal verby
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val

Ek, ek is verslaaf aan jou
Ek soek jou hier en gou
Ons tyd is nou

So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk
My drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
Hoe kan ek meer as net jou aandag kry
Jy maak iets wakker hier in my

Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer
Net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val

Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande
Dit maak my mal verby
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val

Ons dans die aand verby
Want ons het saam geval
Saam val ons weer en weer en weer en weer

Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer
Net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val

Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande
Dit maak my mal verby
Ons dans vir ure
Druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Arno Jordaan, Danny Smoke, Gerhard Steyn

Composer: Arno Jordaan, Danny Smoke, Gerhard Steyn

Publisher: Arno Jordaan

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir jou geval (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found