Anton Myburgh
Anton Myburgh - Boer en sy roer lyrics
Your rating:
Sit jou hand op die ploeg In die son sal jy swoeg Want die boer en sy roer Word nooit moeg Koor: Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as ’n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond Jy speel met ´n bom se lont Boer maar voort Boereseun, niemand sal jou grond kom neem want die Boer en sy roer word nooit moeg Koor: Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont Plant jou mielies, teel jou bees jy hoef geen onheil te vrees want die Boer en sy roer word nooit moeg Koor: Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont Met sy een oog op die weer en sy hand op sy geweer word die Boer en sy roer nooit moeg Koor: Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont