Anton Botha
Anton Botha - Pienk Cadillac lyrics
Your rating:
Well, my daddy once told me "Son you're always gonna play the blues" In my hand stop hy sy snare en leer my al sy tunes Toe die ritme van die note deur my vingers slaan En die ritme van die drommer deur sy stokke slaan Come on Mr Bassman, move me with your chords Dan wys ek jou hoe rock & roll gespeel moet word Koor: (2x) Ek ry 'n pienk Cadillac, speel 'n Fender Strat en ek kan boogie As my vingers rock & roll en die meisies om my gil Dan speel ek weer die boogie woogie blues Well, my daddy once told me "Son, you're always gonna play the blues" In my hand stop hy sy snare en leer my al sy tunes Toe die ritme van die note deur my vingers slaan En die ritme van die drommer deur sy stokke slaan Come on Mr Bassman move me with your chords Dan wys ek jou hoe rock & roll gespeel moet word Koor: Ek ry 'n pienk Cadillac, speel 'n Fender Strat en ek kan boogie As my vingers rock & roll en die meisies om my gil Dan speel ek weer die boogie woogie blues As my vingers rock & roll en die meisies om my gil