Anton Botha

Anton Botha - Engeltjie lyrics

Your rating:
Engeltjie, ek verloor my hart op jou

Al is die lewe ongemaklik 
Al is my woorde soms ondraaglik
Maak my liefde meer sin 
Met twee harte daar binne in
Begin my storie by sy einde
Begin ons liefde, jy is myne
Roep jou naam as ek vra
Ek wens jy's by my vanaand

Want jou hande roep my nader, nader aan jou hart

Koor:
Engeltjie, ek verloor my hart op jou 
Engeltjie, nog 'n bietjie meer van jou
Wees die plek in my hart
Die plek waar ek by jou is, die plek hier in my
Waar jy my engeltjie is

Al lê die wêreld op sy rug
Al word die heelal wankelrig
Sal ek jou nooit verruil, want ek wil niemand anders hê
Begin my storie by sy einde, begin ons liefde, jy is myne
Roep jou naam as ek vra, ek wens jy's by my vanaand

Want jou hande roep my nader, nader aan jou hart

Koor: (2x)
Engeltjie, ek verloor my hart op jou 
Engeltjie, nog 'n bietjie meer van jou
Wees die plek in my hart
Die plek waar ek by jou is, die plek hier in my
Waar jy my engeltjie is

Die plek hier in my 
Waar jy my engeltjie is
Engeltjie, ek verloor my hart op jou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Anton Botha Musiek

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: Alles of niks (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found