Anton Botha
Anton Botha - Droomland lyrics
Your rating:
Hoe staan 'n man ooit weer op na 'n harde val Jy het my die weg gewys en jy, jy maak my mal Jy is die laggie in my hart, die een wat ek altyd wou hê In elke oomblik my liefling skat die begeerte wat in my drome lê Koor: Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê Wie ek wil lief hê Jy het in my hart kom lê en dit stukkie vir stukkie gesteel Nou sal ek nooit ooit weer my liefde met iemand anders kan deel Jy is die laggie in my hart, die een wat ek altyd wou hê In elke oomblik my liefling skat die begeerte wat in my drome lê Koor: Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê Wie ek wil lief hê Saans lê ek wakker en dink net aan ons, saamgebinde harte wat nooit weer sal los Koor: Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê Wie ek wil lief hê