Andriëtte Norman

Andriëtte Norman & André Venter - Tot oneindig einde kry (Duet met André Venter) lyrics

Your rating:
Sal jou liefde altyd hou
My liefde is vir ewig vir jou
Sal jy altyd by my staan
Jy weet dit
Sal jy my eendag vergeet
Jy weet ek sal jou nooit kan vergeet
Sal jy altyd in my glo
Ek belowe

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig (2x)

Sal jy altyd so kan voel
My liefde is vir ewig bedoel
Sal jy daar wees as ek val
Jy weet dit
Sal jy altyd vir my veg
Jy weet ek staan altyd reg
Sal jy my altyd weer kies
Jy’s myne

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig (4x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Pêrel vir 'n kroon (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found