André Schwartz
André Schwartz - Waarom fluister ek jou naam nog lyrics
Your rating:
Vergewe, sal jy my ooit kan vergewe Die jare bring 'n nuwe wete Ek sien 'n ander beeld van my Belowe, wat het ek als aan jou belowe Was daar dan twyfel in my oë As jy dan net by my wil bly Waarom fluister ek jou naam nog Hoor ek steeds jou stem Ek sien jou lewensgroot hier staan nog Ag het ek jou maar nooit geken Waarom sien ek steeds jou glimlag Kan ek jou weer vind Sal ek lank nog hier alleen wag Ag het ek jou maar nooit geken Onthou jy, onthou jy soms die kamermure Onthou jy dalk ons liefdesvure Die wondertye saam met my Ek dink soms jou weggaan maak nie seer nie En woorde tel nie meer nie Dat ek sonder jou kan bly Waarom fluister ek jou naam nog Hoor ek steeds jou stem Ek sien jou lewensgroot hier staan nog Ag het ek jou maar nooit geken Waarom sien ek steeds jou glimlag Kan ek jou weer vind Sal ek lank nog hier alleen wag Ag het ek jou maar nooit geken Waarom fluister ek jou naam nog Hoor ek steeds jou stem Ek sien jou lewensgroot hier staan nog Ag het ek jou maar nooit geken Waarom sien ek steeds jou glimlag Kan ek jou weer vind Sal ek lank nog hier alleen wag Ag het ek jou maar nooit geken