Amor Vittone

Amor Vittone - Kyk diep in my oë vanaand lyrics

Your rating:
As die nag sy liedjie sing en drome jou kom haal
Na 'n dorre verlange land, waar eensaam meule maal
Soek my beurt en volkleur op, kyk hom weer en weer
En maak dit dan jou vuurtoring, totdat jy huistoe keer

Kyk diep in my oë vanaand, sien my liefde daar
Alles gee ek uit my hart, want ons hoort aanmekaar
Bring vir my 'n goue ring en kom nuwe leed
Gel … in die lewensboot en wat liefde jou bied

Kyk diep in my oë vanaand, sien my liefde daar
Alles gee ek uit my hart, want ons hoort aanmekaar

Kyk diep in my oë vanaand, sien my liefde daar
Alles gee ek uit my hart, want ons hoort aanmekaar

Woorde van hoe ek verlang, sal nooit kan vertel
Maar die hoop sal nie beskaam terwyl die dag tel

Kyk diep in my oë vanaand, sien my liefde daar
Alles gee ek uit my hart, want ons hoort aanmekaar
Kyk diep in my oë vanaand, sien my liefde daar
Alles gee ek uit my hart, want ons hoort aanmekaar

Want ons hoort aanmekaar
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI

Details:

Released in: 1999

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found