Al'astair

Al'astair - As jy staan op die maan lyrics

Your rating:

As jy staan op die maan
vat die liefde jou saam
as jy staan op die maan
as jy staan op die maan

As jy hang aan die son
kan die trane maar kom
as jy hang aan die son
as jy hang aan die son

As jy swaai aan ‘n ster
bly die hartseer daar ver
as jy swaai aan ‘n ster
as jy swaai aan ‘n ster

Met die reënboog se brug
gly die tyd vinnig terug
met die reënboog se brug
met die reënboog se brug

As jy staan op die maan 
en jy swaai aan ‘n ster
en jy hang aan die son 
langs die reënboog se brug

Sal ons vlieg deur die lug
tot ver van ‘n sug
sal ons vlieg deur die lug
tot ver van ‘n sug

Sal ons vlieg deur die lug
tot ver van ‘n sug
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Blou Trane (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found